SA Hunters Main Site

SA Jagters

Read the SA Hunters main webpage. Kliek hier om die hoof blad in Afrikaans te lees.

e-Hunter

e-Hunter

e-Hunter online Member Administration for new and existing members

Shooting Forum

Skietforum

Visit the SA Hunter Members Shooting Forum

Hunting Destinations

jagbestemmings

Find of list your Hunting Destination on the SA Hunters Hunting Destinations database

Kwagga Tak Nuus

Ons vertrou dat al die lede wonderlike geleenthede gehad het om te gaan jag en dat julle dit baie geniet het.Graag deel ons die volgende met julle

  1. Buffelsdrif: Bewaringsaksie saam met ons Aardwolf Studente Tak se lede: Ons het op 24 Julie ‘n baie suksevolle bewaringsaksie saam met ons Studentelede in die Buffelsdrifbewaria gehad. Baie dankie aan Koos Kotze vir al die reelings en die studente vir hul entoesiasme. – Lees die suksesverhaal in die November uitgawe van die Vereninging se Tydskrif, SAHUNTER/ SAJAGTER.
  2. Jaarvergadering: Tydens ons AJV wat op 15 Augustus 2013 te Rafters gehou was is Dawie Malan op die komitee verkies en hy sal die portefeulje: “Senior opleiding” vir ons hanteer. Baie dankie aan die res van die komitee wat bereid is om nog ‘n jaar op die komitee te dien.
  3. Haelgeweer jag: Jacques Nienaber het ‘n wonderlike Voëljag oor die naweek van 26 Julie vir ons lede by “Aan die Vaal” gereel. Almal was dit eens – Dit was ‘n reuse sukses.
  4. Haelgeweer tabelle en kleiwerpers: Ons het nog ‘n Kleiwerpmasjien bekom wat “Minikleie” kan gooi en ons kan dus nou die amptelike tabelle aanbied waar lede hul balkies kan losskiet. Vivian Pitchers, ‘n Protea Haelgeweer skut,  het by ons tak aangesl

    Read more...

Calendar

No events

Onlangse Nuus

Julie Tak Nuus

On the 24th July as a Conservation Initiative we will be helping the Buffelsdrift Conservation area to remove snares set by individuals from the adjacent community. If you would like to come and lend a hand and spend the day out in the veld you are welcome to join us. We will meet at 09:00 at the SPAR on the Moloto road. After the snare ‘hunt’ there will be a braai. Please let Marti know as soon as possible if you will be joining us – we need the numbers to make sure we have enough food for everybody.

Next courses: Dedicated Sport Shooting course will be presented on the 5th of August 2013. Dedicated Hunters course will be presented on the 31st of August 2013.

Space is limited on these courses so you will do well to book your place

Read more...

Search

We have 36 guests and no members online